Tony Cavalero

Tony Cavalero
Geboortenaam Anthony Cavalero
Geboorte 12 Oktober 1983 (1983-10-12)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tony Cavalero (gebore 12 Oktober 1983) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Duff (2015) en in die televisiereekse Modern Family (2009), Whose Line Is It Anyway? (2013), en School of Rock (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy